BB's BaBy ~ BaBa Blog

In Afrikaans ….

ruben-voorbeeld

Or English ….

annabellea

To welcome the arrival of a baby, a christening or birthday this makes a wonderful one-of-a-kind personalized gift.

To Order / for quote send email to :

babyblog @ birgit . co . za 

OR type your email address in a comment below.

Please state your country of Origin in your email or comment for easy currency conversion pricing.

Please Note! Final product will be sent to your email address

Sized for A4 – (.jpg OR .pdf format) 

for your own personal printing.

Uitnodiging I

Posted on: July 28, 2010

Ooievaarstee
Mamma naam  : Tania
Babadogtertjie : Mikayla

Psssst… Hi daar! Hoor jy my?

Ek is só opgewonde en só bly!!

Dis ekke, klein Mikaylaja!!

En ek het jou ‘n gunsie kom vra…

Ek kan nie meer wag vir my geboortedag

Vir my Mamma se liefde en haar arms sag

Toe dink ek, kom ons hou ‘n ooievaarstee

Sodat jy vir Mamma ‘n persentjie en raad kan kom gee.

Die Here is ampertjies klaar met my

(Ek moet net nog ‘n sterk paar longetjies kry)

Ek sal my vlerkies moet ingee; want sien, dis wat God van my vra

Maar ek sal énigiets doen vir Tania, my eie hemelse Mamma!

Bedanking I

Posted on: July 27, 2010

 

Dankie vir die allermooiste klere!

(tot nou toe had ek net vlerkievere… ) 😉

Dankie vir salfies en poeiers en room

(ek hoor ‘n mens kry op aarde brandboud-sindroom!!) 😯

 

 

 

Dankie vir jou liefde en omgee en goeie raad

(maar jy hoef my niks te leer – ek’t mos my babagraad!!) :mrgreen:

Dankie dat jy netso opgewonde vir my aankoms wag,

maar dankie veral vir my Mamma se glimlag vandag!! 😆

 

Calendar

April 2024
M T W T F S S
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

Blog Stats

  • 83,235 hits